Parvin Gordhan kry amptelike staatsbegrafnis

Lees ook :

Parvin Gordhan kry amptelike staatsbegrafnis
Parvin Gordhan kry amptelike staatsbegrafnis fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Pravin Gordhan se begrafnis gereël vir Donderdag

‘n Amptelike staatsbegrafnis sal volgende week vir oudminister Pravin Gordhan gehou word.

President Cyril Ramaphosa het aangekondig Gordhan sal op 19 September 2024 vereer word met ’n spesiale amptelike begrafnis kategorie 2.

Seremoniële elemente sal deur die polisie uitgevoer word. Meer inligting sal oor die volgende paar dae bekend gemaak word.

Gordhan is Vrydag oorlede na hy Dinsdag in die hospitaal opgeneem is. Hy was 75 jaar oud.

Die nasionale vlag sal vanaf vanoggend tot die aand van die begrafnis halfmas hang.

Bronne: IOL, SA News, ECR

Lees ook: Pravin Gordhan se begrafnis gereël vir Donderdag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief