Powerball-boerpot deur een gelukkige speler gewen

Lees ook :

Powerball-boerpot deur een gelukkige speler gewen
Powerball-boerpot deur een gelukkige speler gewen fotokrediet: X

Lees ook: Powerball uitslae vir 13 September 2024

Volgens Ithuba het een gelukkige speler gisteraand R107 768 939,56 gewen. Dit is nog nie bekend wie die wenner is of waar hy of sy bly nie.

Mense word aangemoedig om na hulle kaartjies te kyk om te sien of hulle die gelukkige wenner is.

Bronne: X

Lees ook: Powerball uitslae vir 13 September 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief