Petrolprys styg dalk in Januarie 2026

Lees ook :

Petrolprys styg dalk in Januarie 2026 fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die prys van petrol in Januarie.

Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend

Die prys van 93-oktaan petrol, sowel as 95-oktaan petrol kan met 20 sent per liter styg.

Die prys van 0.05%-diesel kan met 49 sent per liter en die prys van 0.005%-diesel kan met 46 sent per liter daal.

Die pryse kan nog verander voordat dit amptelik aangepas word op die eerste Woensdag van die maand.

Bronne: BusinessTech, Stuff, OFM

Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief