Polisie ondersoek drie moorde in Muizenberg

Lees ook :

Polisie ondersoek drie moorde in Muizenberg fotokrediet: Canva

XAKABANTU, MUIZENBERG. – Die polisie in Xakabantu, Muizenberg, ondersoek drie moorde ná die liggame van een man en twee vrouens gisteraand om 23:30 by Mike Place gevind is.

Lees ook: Vrou beseer toe bus se wiel oor haar ry

‘n Vierde slagoffer het oorleef nadat hy geskiet is en kon ontsnap. Die verdagtes het gevlug.

Die motief vir die aanval is onbekend en niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Die polisie vra dat persone wat inligting oor die voorval het Crime Stop by 08600 10111 bel. Inligting kan ook anoniem via die MySAPS-app gegee word.

Bron: SAPD

Lees ook: Vrou beseer toe bus se wiel oor haar ry

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief