Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir dele van die Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel.
Lees ook: SA se werkloosheidsyfer daal
Reën is vir môre vir dele van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel.
Nog geen weerwaarskuwings is vir vandag of môre uitgereik nie. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: SA se werkloosheidsyfer daal





