Sokkerspeler sterf kort ná wedstryd

Lees ook :

Sokkerspeler sterf kort ná wedstryd fotokrediet: Rusa

KZN. – ‘n Sokkerspeler (59) is Saterdag oorlede kort nadat hy aan ‘n ligawedstryd in Verulam deelgeneem het.

Lees ook: Taxi slaan om ná botsing

Paramedici van die Reaksie-eenheid SA (Rusa) is geskakel nadat die speler sy bewussyn verloor het. Hy was in die aantrekkamer saam met sy spanmaats toe hy asemhalingsprobleme ervaar het en sy bewussyn verloor het.

Die man is op die toneel dood verklaar.

Bron: Rusa

Lees ook: Taxi slaan om ná botsing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief