Steenhuisen gaan plaaslik vervaardigde bek-en-klouseerentstof besigtig

Lees ook :

Foto: Joshua van Blommenstein

GAUTENG. – John Steenhuisen, minister van landbou, besoek Vrydag die Onderstepoort Veterinêre Navorsingsentrum (ARC) om self te sien hoe die eerste hoeveelheid van plaaslik vervaardigde bek-en-klouseerentstof gefinaliseer word.

Die besoek volg nadat die entstof suksesvol deur ARC-wetenskaplikes en tegniese kundiges plaaslik ontwikkel en geregistreer is. (ARC – Agricultural Research Council, Onderstepoort Veterinary Research Centre)

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief