Suid-Afrikaanse miljardêr, Douw Steyn, oorlede

Lees ook :

Suid-Afrikaanse miljardêr, Douw Steyn, oorlede fotokrediet: Facebook

Lees ook: Liedjieskrywer Johan Oberholzer oorlede

Die Suid-Afrikaanse miljardêr, Douw Steyn, is in die ouderdom van 72 oorlede.

Steyn se familie het bevestig hy is oorlede na ’n lang siekte. Van die baie suksesvolle maatskappye wat hy gestig het, was onder andere Steyn’s Versekeringsmakelaars, Auto & General Insurance en BGL Group. Sy droom om ‘n stad binne ‘n stad te bou, is onlangs bewaardheid met die bou van die luukse landgoed Steyn City in Johannesburg.

Bronne: EWN, IOL, BusinessTech

Lees ook: Liedjieskrywer Johan Oberholzer oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief