Brekende Nuus
Leefstyl

Tyd om nuut te begin?

Vandag is presies in die middel van die jaar. Hoe het jou jaar tot dusver verloop? Is dit dalk tyd vir bestekopname, vir halfjaarvoornemens, ‘n geleentheid om nuut te begin?