Voormalige Kokkedoor-deelnemer gevind
MPUMALANGA. – Nuusflits het bevestiging ontvang dat Mariana Kotze gevind is. Lt.kol. Jabu Ndubane, polisiewoordvoerder, sê aan Nuusflits meer inligting sal later beskikbaar gestel…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,167 op Wednesday 4 February 2026.
MPUMALANGA. – Nuusflits het bevestiging ontvang dat Mariana Kotze gevind is. Lt.kol. Jabu Ndubane, polisiewoordvoerder, sê aan Nuusflits meer inligting sal later beskikbaar gestel…
Kaapstad Internasionale Lughawe doen tans dringende herstelwerk by ’n kruising op die aanloopbaan. Die werk sal na verwagting ongeveer 40 minute duur. ’n Notice…
The process of winding up a deceased estate has long been associated with stacks of paperwork and slow moving bureaucracy. However, the legal landscape…
GAUTENG. – ‘n Piper Cherokee 140-vliegtuig (registrasie ZS‑XPR) was vandag (Woensdag) in ‘n vliegongeluk in Midrand betrokke. Twee persone het ernstige beserings opgedoen. Die…
GAUTENG. – ’n Bell 230-helikopter het Dinsdag by die Rand-lughawe neergestort. Die ongeluk het tydens ’n “engine-out” noodgeval-oefening plaasgevind, wat deur ’n vlieginstrukteur en…
WES-KAAP. – Shireena Birch van Bonteheuwel het Dinsdagmiddag ná ‘n voorval in Assegaailaan, waartydens sy glo met ’n mes gesteek is, gesterf. Die slagoffer…
TURKYE. – Turkse owerhede het ’n ondersoek begin na ernstige bewerings dat minderjarige meisies uit Turkye moontlik deur die netwerk van die seksmisdadiger Jeffrey Epstein…
OOS-KAAP. – Meer as 160 aangehoudenes het gedurende die afgelope drie boekjare uit polisie-aanhouding in die Oos-Kaap ontsnap, met nóg 30 ontsnappings wat reeds…
John Steenhuisen het aangekondig dat hy hom nie weer vir ’n derde termyn as federale leier van die Demokratiese Alliansie verkiesbaar sal stel nie.…
NOORD-KAAP. – Drie beskuldigdes is swaar vonnisse opgelê vir die moord op Judith Redelinghuys (71), ‘n afgetrede sakevrou tydens die Covid-19-inperking in Junie 2020.…