Motorists pay more for fuel next week
Motorists can expect to pay more for petrol and diesel next week. The latest data from the Central Energy Fund points to a rise…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,407 op Friday 2 October 2026.
Motorists can expect to pay more for petrol and diesel next week. The latest data from the Central Energy Fund points to a rise…
Motoriste kan volgende week meer vir petrol en diesel betaal. Die jongste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n styging in brandstofpryse.
South Africa's MeerKAT telescope has detected radio signals from a planet roughly 63 light-years from Earth, providing scientists with new information about the planet's…
Suid-Afrika se MeerKAT-teleskoop het radiogolwe van ’n planeet sowat 63 ligjare van die aarde af opgespoor. Die waarneming gee wetenskaplikes nuwe inligting oor die…
A 75-year-old woman has been arrested in California after a nine-month-old pitbull mix was allegedly lured with dog food to a minibus and run…
’n 75-jarige vrou is in Kalifornië in hegtenis geneem nadat ’n nege maande oue pitbull-kruising glo met kos na ’n minibussie gelok en omgery…
Construction workers discovered the body of an unknown man beneath a pile of concrete pipes at a site near Makgolokweng outside Harrismith. Police are…
Konstruksiewerkers het die liggaam van ’n onbekende man onder ’n stapel betonpype by ’n terrein naby Makgolokweng buite Harrismith gevind. Die polisie ondersoek ’n…
Suid-Afrikaners kan volgens voorgestelde nuwe tabakwetgewing met ’n boete of tot ses maande gevangenisstraf gestraf word indien hulle in ’n motor rook terwyl ’n…
The mayor, municipal manager and financial head of Knysna Municipality have been arrested in connection with alleged corruption of a security contract.