Verkeersbeampte sterf toe minibus hom stamp

Lees ook :

Foto: Mpumalanga Department of Community Safety, Security and Liaison

MPUMALANGA. – Dumisane Ndlovu (49), ‘n provinsiale inspekteur van Piet Retief, was Donderdag omstreeks 17:00 besig met roetinestop-en-nagaandiens toe hy op die N2 naby Mkhondo deur ‘n minibustaxi getref is. Hy is op die toneel dood verklaar.

Luidens ‘n verklaring van Moeti Mmusi, woordvoerder van die departement van gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakeling, is Ndlovu die vierde verkeersbeampte wat op dieselfde stuk pad in soortgelyke omstandighede gesterf het. ‘n Saak van strafbare manslag word ondersoek.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief