Verligting by die petrolpompe

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie

Die jongste brandstofpryse het in werking getree, met ‘n prysverlaging by die petrolpompe. Die departement van minerale hulpbronne en energie sê volgens analiste het die sterker rand teenoor die dollar en laer internasionale produkpryse gehelp om die brandstofkoste te verlaag, ondanks ruoliepryse wêreldwyd.

🔻 Petrolpryse daal
• 93-oktaan petrol – 65 c per liter goedkoper
• 95-oktaan petrol – 65 c per liter goedkoper

🔻 Diesel ook goedkoper
• Diesel (0.05% swawel) – 50 c per liter minder
• Diesel (0.005% swawel) – 57 c per liter minder

🔻 Paraffien daal ook, maar LPG-gas styg met ongeveer 31 c per kilogram.

Dit beteken dat ’n liter 93-petrol nou ongeveer R19.99 kos en 95-petrol om en by R20.10.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief