Vlieërfees plaas klem op geestesgesondheid

Lees ook :

vlieërfees

Kaapstad se Internasionale Vlieërfees het die afgelope naweek by die Youngsfield militêre basis, gesorg vir ‘n skouspelagtige vertoning van plaaslike en internasionale deelnemers. ‘n Heerlike karnaval gees het geheers en die wind was net sterk genoeg om die hemelruim te tooi met talle kleurvolle vlieërs. Dit is reeds die 31ste jaar van hierdie fees, wat die uitdagings van persone met geestesgesondheid beklemtoon. Cape Mental Health is ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie wat omvattende geestesgesondheidsdienste in die Wes-Kaap bied en sedert 1994 Afrika se grootste vlieërfees, die Kaapstad Internasionale Vlieërfees, aanbied.

Foto Johan Maree – aXnshots

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief