TONGAAT, KZN. – Reaksie-eenheid SA (Rusa) is geskakel nadat ‘n vrou (64) gister in Tongaat deur ‘n bus raakgery is.
Lees ook: Sokkerspeler sterf kort ná wedstryd
Die vrou het van die bus afgeklim en was op die sypaadjie toe sy skielik gegly het. Die bus het in dié stadium reeds begin beweeg en die regterwiel het oor haar been gery en haar enkel gebreek.
Sy is deur paramedici van ‘n privaat ambulansdiens gestabiliseer en na ‘n hospitaal geneem.
Bron: Rusa
Lees ook: Sokkerspeler sterf kort ná wedstryd