13 mense dood in Israeliese aanval in Libanon

Lees ook :

13 mense dood in Israeliese aanval naby Palestynse vlugtelingkamp in Libanon fotokrediet: X

LIBANON. – Volgens die Libanese gesondheidsministerie is 13 mense dood in ‘n Israeliese aanval naby ‘n Palestynse vlugtelingkamp in suidelike Libanon.

Lees ook: Israel vernietig verskeie teikens in Libanon

Die Israeliese weermag het gesê dit het lede van Hamas geteiken in die Ein el-Hilweh gebied “wat werk uit ‘n opleidingskamp” vanwaar aanvalle op Israel deur Hamas uitgevoer en beplan word. Hamas het Israel se verklaring as “leuens” verwerp en verklaar dit het “geen militêre installasies in die Palestynse kampe in Libanon nie” en dat die teiken ‘n “oop sportveld was”.

Die aanval het ‘n motor wat buite ‘n moskee in die Ein el-Hilweh-vlugtelingkamp gestaan het, getref. Verskeie mense is in die aanval beseer.

Bronne: BBC, CNN, Sky News

Lees ook: Israel vernietig verskeie teikens in Libanon

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief