Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir die naweek voorspel

Reën vir die naweek voorspel

fotokrediet: Canva
Reën vir die naweek voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal voorspel.

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Reën vir Sondag is vir dele van die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap voorspel.

Reën is vir Maandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap voorspel.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik