Die regering het bevestig dat Dinsdag 30 Junie ‘n gewone werksdag bly en dat openbare dienste, skole en besighede soos normaal sal funksioneer.
Die publiek word aangemoedig om slegs op amptelike inligtingskanale staat te maak en inligting te verifieer voordat dit verder versprei word.





