Man veg om lewe ná plaasaanval tussen Potchefstroom en Ventersdorp
NOORDWES. – Donovan Marx (50) veg in ’n hospitaal in Potchefstroom om sy lewe ná ’n buitengewoon wrede plaasaanval tussen Potchefstroom en Ventersdorp. Marx…
NOORDWES. – Donovan Marx (50) veg in ’n hospitaal in Potchefstroom om sy lewe ná ’n buitengewoon wrede plaasaanval tussen Potchefstroom en Ventersdorp. Marx…
LIMPOPO. – Die Limpopo-departement van gesondheid het malaria-toesig en beheermaatreëls in die Sekhukhune-distrik verskerp nadat sewe gevalle gedurende Oktober in die Marble Hall- en…
GESONDHEID. – Ouers wie se kinders allergies is vir honde, hoef nie noodwendig die idee van ’n familiehond heeltemal prys te gee nie. Die…
MPUMALANGA. – Mbongeni Walter Nkosi (36) en Mxolisi Sibusiso Mnisi (38) is effektief tot 25 en 23 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord op…
VSA. – Inwoners en lede van wetstoepassingsdienste het Maandag langs paaie en oorbrûe in Texas byeengekom om adjunkbalju Adam Al-Sherifi te eer wat tydens…
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) verwelkom verskeie hof- en tribunaalbeslissings teen tien ondernemings wat volgens die uitsprake die wet op verbruikersbeskerming oortree het. Die beslissings,…
GAUTENG. – Twee luuksewonings in Saxonwold, Johannesburg, wat met die Gupta-broers verbind word, is weer in die eiendomsmark nadat ’n vorige verkooptransaksie misluk het.…
Met brandstofpryse wat in Oktober skerp gestyg het en openbare vervoertariewe wat ook duurder geword het, moet pendelwerkers en gesinne al meer begroot om…
Die regering gaan die hof om leiding vra oor die uitvoering van ’n Konstitusionele Hof-uitspraak oor asielaansoeke. Binnelandse sake beplan om teen 10 November…
NOORDWES. – Akilesh Gupta (23) bly in aanhouding, nadat die aanklag van strafbare manslag teen hom na moord verander is. Dit volg ná die…