5 oorlede na Halloween-partytjie

Lees ook :

Vyf mense is doodgeskiet nadat ̓n Halloween-partytjie oos van San Francisco handuit geruk het. Skote is net voor 11:00 Donderdagaand afgevuur. Drie mense is op die toneel dood verklaar en twee het later in die hospitaal aan hulle wonde beswyk.

Volenge gerugte op washingtonpost, was daar meer as 100 partytjiegangers onder die ouderdom van 30 op die eiendom. Sommige het wonde in die skietery opgedoen, terwyl ander kon vlug.

Die partytjie is op sosiale media as ‘n “Airbnb mansion party” geadverteer.

Airbnb verbied ‘huispartytjies’ en sal harder werk om sulke ongemagtigde gebeurtenisse te voorkom, het die uitvoerende hoof van die maatskappy Saterdag aangekondig.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief