Só lyk die brandstofpryse wat in April verwag kan word

Lees ook :

Indien brandstofpryse vandag in Suid-Afrika sou styg, sal dit brandstofpryse tot rekordvlakke laat styg.

Inligting deur die Sentrale Energiefonds het aangetoon dat die jongste stygings, in net meer as een week, só lyk:

⚡Petrol (93- en 95-oktaan): Styg met tussen R2,26 en R2,32 per liter.
⚡Diesel (0,05%- en 0,005%-swael): Styg met tussen R3,09 en R3,21 per liter.

⚡Paraffien: Styg met 2,70 per liter.

Alhoewel die onderverhalings net ‘n indikasie gee van hoe brandstofpryse sal styg, meen kenners dat brandstofpryse met selfs meer as R5 per liter sal styg op Woensdag, 6 April.

Die finale syfers sal eers begin April bekendgemaak word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief