Stem jy saam? President sê wit mense erf rykdom, swart mense erf armoede

Lees ook :

Fotokrediet Canva

Dirk Hermann, bedryfshoof van Solidariteit, sê president Cyril Ramaphosa het ‘n stelling gemaak dat wit mense rykdom erf en swart mense armoede.

“U is reg, ek het rykdom van my pa geërf – ‘n rykdom van geloofswaarde, waardes en werksetiek, ‘n rykdom wat ek ook aan my kinders oordra -“

Hermann het ‘n ope brief aan die president geskryf.

Stem jy as landsburger van Suid-Afrika saam met hierdie stelling van die president?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief