Kyk die video hier:
‘n Video wat wys hoe owerhede op ‘n onwettige pakhuis in Johannesburg se industriële gebied toeslaan, is op sosiale media te sien.
Vervolgens is werknemers van die Diamond Tissue Factory, Industria West, Johannesburg, Gauteng, in hegtenis geneem omdat hul nie oor die korrekte dokumentasie beskik het nie.
Verbruikers is ook versoek om nie produkte aan te koop wat vanuit hierdie tipe pakhuise kom nie.
Kyk na die video en besluit self.
Bron: Flying News Live Update 365/24/7
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.





