LEES OOK: Ongelukke in Port Edward veroorsaak sterftes en beserings
Kaptein F.C. Van Wyk, Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, het aan AfriNUUS gesê dat die storting van ’n vierde lyk binne net meer as ’n week in Macassar ’n groot bekommernis vir die polisie is.





