ANC wil kwotas instel op aanstel van buitelanders in privaat sektor

Lees ook :

ANC wil kwotas instel op aanstel van buitelanders in privaat sektor
ANC wil kwotas instel op aanstel van buitelanders in privaat sektor fotokrediet: Canva

Lees ook: Ian Cameron moes om verskoning vra oor ‘lasterlike kommentaar’

GAUTENG. – Die ANC in Gauteng het gesê dit wil kwotas instel op hoeveel buitelanders deur maatskappye in die privaat sektor aangestel kan word.

Die provinsiale sekretaris het gesê die party is veral bekommerd oor die hoeveelheid buitelanders wat in die gasvryheidsektor aangestel is.

Die ANC het gesê hulle wil kwotas instel om die privaat sektor te dwing om Suid-Afrikaners aan te stel. Hulle het gesê hulle is van plan om in Gauteng daarmee te begin.

Bronne: EWN, News24, TimesLIVE

Lees ook: Ian Cameron moes om verskoning vra oor ‘lasterlike kommentaar’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief