Mthunzi Mdwaba staan by sy aantygings oor R500 miljoen-omkoopskandaal

Lees ook :

Mthunzi Mdwaba staan by sy aantygings oor R500 miljoen-omkoopskandaal
Mthunzi Mdwaba staan by sy aantygings oor R500 miljoen-omkoopskandaal fotokrediet: Canva

Lees ook: Minister ontken bewerings van R500 miljoen omkoopskandaal

Die sakeman wat verlede week gesê het ministers Thulas Nxesi, Enoch Godongwana en Blade Nzimande, asook die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het hom gevra vir omkoopgeld, staan by sy aantygings.

Sakeman Mthunzi Mdwaba het in ’n onderhoud met eNCA gesê die dreigemente van regsaksie doen niks aan hom nie, want hy het bewyse daarvan dat hulle hom vir R500 miljoen gevra het. Mdwaba het ook geweier om om verskoning te vra.

Mbalula het ’n saak van crimen injuria teen Mdwababy by die Sandton-polisiestasie oopgemaak. Die ministers het ook gedreig om wetlike aksie teen hom te neem en al vier eis hy moet om verskoning vra.

Al die betrokke ministers en Mbalula het die aantygings teen hulle ontken.

Bronne: IOL, The Pink Brain, The Africa, Briefly

Lees ook: Minister ontken bewerings van R500 miljoen omkoopskandaal

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief