Verskeie video’s van ‘n tornado wat gister in Mpumalanga tussen Standerton en Bethal voorgekom het, is op sosiale media te sien.
‘n Video wat deur Charl Kleinhaus geneem is, wys hoe die tornado beweeg. Nog ‘n video is deur Santjie Wagner aan Storm Report SA verskaf.
Was jy in die gebied met jou eie foto’s en video’s? Dan hoor ons graag van jou in die kommentaar.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: