ANC wil hê banke betrokke by randmanipulasie moet aangekla word

Lees ook :

ANC wil hê banke betrokke by randmanipulasie moet aangekla word
ANC wil hê banke betrokke by randmanipulasie moet aangekla word fotokrediet: Canva

Lees ook: Banke kry glo triljoene deur beweerde manipulasie van die rand

Die ANC het gesê banke betrokke in die manipulasie van die rand tussen 2007 en 2013 moet krimineel aangekla word.

Die ANC- nasionale woordvoerder het gesê banke wat betrokke was by die manipulasie van die rand het die ekonomie gesaboteer en moet aangekla word daarvoor.

Hy het gesê die R42.7 miljoen boete wat Standard Chartered Bank ontvang het, was te lig. Kriminele klagtes moet teen die banke gebring word.

Altesaam 28 banke is in die skandaal genoem. Vyf het hulle aandeel in die manipulasie erken en die res wil uitvind of die Mededingingskommissie hulle kan aankla.

Die EFF het ook ’n oproep gedoen vir aksie teen die banke.

Bronne: IOL, The Africa, Ghanamma

Lees ook: Banke kry glo triljoene deur beweerde manipulasie van die rand

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief