Parlement stem om Israel se ambassade toe te maak

Lees ook :

Parlement stem om Israeli ambassade toe te maak
Parlement stem om Israeli ambassade toe te maak fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel en Hamas kom ooreen vir skietstilstand van 4 dae

PRETORIA. – Die parlement het die mosie om diplomatieke verhoudings met Israel af te sny en die Israeliese ambassade in Suid-Afrika te sluit, aanvaar.

Daar was 248 stemme ten gunste van die mosie en 91 stemme teen die mosie. Die mosie is deur die ANC, Nasionale Vryheidsparty, Al-Jamah, Die African Transformation movement en Pan-Africanist Congress of Azania ondersteun.

Die DA, IFP, African Christian Democratic Party en Vryheid Front Plus het teen die mosie gestem.

Israel en Hamas het intussen ’n ooreenkoms vir ’n skietstilstand van vier dae bereik om gyselaars uit te ruil.

Bronne: The Citizen, EWN, eNCA

Lees ook: Israel en Hamas kom ooreen vir skietstilstand van 4 dae

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief