‘Of jy nou daarvan hou of nie’ -Ramaphosa belowe om NGV ’n wet te maak

Lees ook :

‘Of jy nou daarvan hou of nie’ Ramaphosa belowe om NHI ’n wet te maak
‘Of jy nou daarvan hou of nie’ Ramaphosa belowe om NHI ’n wet te maak fotokrediet: Canva

Lees ook: Beurtkrag – fase 2 tot môre ingestel

President Cyril Ramaphosa het tydens die ANC se 112de bestaansvieringe op 8 Januarie in ‘n toespraak gesê hy belowe hy sal die NGV-wetsontwerp ondanks hewige teenstand ’n wet maak.

Hy het gesê: “Dit gaan gebeur of hulle nou daarvan hou of nie” en “Ek kan sê dit sal voortgaan”.

Ramaphosa het in sy hoedanigheid as die ANC se president gepraat. As die land se president is hy die een wat die wetsontwerp moet teken sodat dit ’n wet word.

Sy kommentaar het veroorsaak dat kiesers nie meer sy versekering van verlede jaar om “nie net die wetsontwerp te teken nie” glo nie.

Bronne: BusinessTech, BizCommunity, Africa Press, My Broadband

Lees ook: Beurtkrag – fase 2 tot môre ingestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief