VSA val vier Hoethi-teikens aan, Iran val Israeli ‘spioenasiebasis’ in Irak aan

Lees ook :

VSA val vier Hoethi-teikens aan, Iran val Israeli ‘spioenbasis’ in Irak aan
VSA val vier Hoethi-teikens aan, Iran val Israeli ‘spioenbasis’ in Irak aan fotokrediet: Canva

Lees ook: Hoethi-rebelle val VSA-vragskip naby Jemen aan

JEMEN. – Die VSA het Maandag vier Hoethi-teikens aangeval waar na bewering vuurpyle gestoor word. Hulle het gesê dit was om die Hoethi’s te keer om hulle weer aan te val. Die aanvalle het gevolg na twee vragskepe deur die Hoethi’s aangeval is.

Iran se rewolusionêre wagte het Maandag vuurpyle op ‘n beweerde spioenasiebasis van Israel se intelligensie-agentskap Mossad in Irak gevuur. Hulle het ook “anti-Iran terreurgroepe” In Sirië geteiken.

Irak se regering het gister volgens CNN beweer daar is geen Mossad-sentrums in Irak nie en hulle gaan ’n klag by die VN-veiligheidsraad lê.

Bronne: Daily Maverick, CNN, Financial Times

Lees ook: Hoethi-rebelle val VSA-vragskip naby Jemen aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief