eThekwini-munisipaliteit gaan mummie van Egiptiese hoëpriester terugstuur

Lees ook :

eThekwini munisipaliteit gaan mummy van Egiptiese hoë priester terugstuur
eThekwini munisipaliteit gaan mummy van Egiptiese hoë priester terugstuur fotokrediet: X

Lees ook: Pakistan val Iran uit wraak aan

DURBAN. – Die eThekwini-munisipaliteit sal na verwagting die mummie van die hoëpriester Peten-Amun (Ptn-Imm) na ‘n museum in Kaïro terugstuur.

Die mummie van Peten-Amun is tussen 1889 en 1910 deur die Durban-museum gekoop.

Dit sal in die 2024/2025- finansiële jaar gerepatrieer word. Die stad het op dié stap besluit ná ’n deeglike ondersoek om uit te vind hoe dit in SA se besit gekom het.

Dit is nog onbekend hoe die mummie hier beland het. Peten-Amun en sy kis word dateer na die vroeë Ptolemaic-periode. Die mummie is in Akhmin gevind, omtrent 354 kilometer van Kaïro in Egipte.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, The Citizen

Lees ook: Pakistan val Iran uit wraak aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief