Lees ook: VSA wil veg teen SA se volksmoordsaak teen Israel
Die vervoerdepartement het in ‘n verslag gesê 1 427 mense is die afgelope feestyd in padongelukke op Suid-Afrikaanse paaie oorlede.
Dit is 1.7% minder as die 2022/23-feestydperk. Volgens die departement was meeste van die sterfgevalle voetgangers. Die meeste van die oorledenes was tussen Mense tussen 25 en 44 jaar oud.
Die minister van vervoer, Sindisiwe Chikunga, het vandag die statistieke vrygestel. Volgens eNCA het sy gesê 80.8% van die ongelukke is deur menslike faktore veroorsaak.
Bronne: eNCA, SowetanLIVE, BusinessTech





