*PERSVERKLARING
Toespraak deur dr. Isak Fritz, die DA-Noord-Kaap se premierskandidaat.
“Die natuurbronne, minerale en geskiedkundige erfenis van ons provinsie skep ‘n magdom moontlikhede vir mense in die landbou- en mynboubedryf, in die verwerking en veredeling van minerale, in die vervaardigingsektor, in hernubare energie en in toerisme.”
“Maar hierdie moontlikhede word gruwelik misbruik.”
“Met al die natuurlike voordele en natuurskatte aan ons kant, is dit onnatuurlik dat twee uit elke vyf mense in die Noord-Kaap nie werk kan kry nie. Hier is pappas en mammas wat voor my staan wat saans wakkerlê en wonder – waar gaan môre se broodgeld vandaan kom? Sussie kort skoolboeke en Boetie se skoene pas nie meer nie – waar gaan ons hulp vandaan kom, want hierdie SASSA-toelaes stop nie meer soveel gaatjies toe nie.”
“Vandag wil ek vir julle sê: Hoop is op pad.”

“And you will find that hope in the DA, because we are the only party that can rescue the Northern Cape. Where we govern, we govern well. The Northern Cape deserves the kind of clean, competent, caring government that the DA is so well known for. The Northern Cape deserves a professional public administration that is streamlined for service delivery and where appointments are based on what you know, not who you know.”
“With our focus on five key priorities, we can rescue the Northern Cape.”
“Our first priority is to rescue the Northern Cape from unemployment. We can do this by taking a few simple steps:
- By investing in much-needed infrastructure and alleviating logistical constraints that impede economic growth;
- By creating an enabling environment for SMMEs,
- By expanding market access and opportunities in the formal sector for small-scale miners, emerging farmers and commercial agribusinesses.
We are also going to establish a dedicated mining task team to create an enabling environment for small-scale miners to grow their operations without compromising the safety and wellbeing of nearby communities.”
“Ons moet ook die impak van natuurrampe versag deur klimaatsweerstandigheid te kweek en ‘n beter gehalte van rampbestuur aan die landbousektor te bied.
Ons tweede prioriteit is om die impak van beurtkrag op gemeenskappe te versag. Waar ons aan bewind is, wys ons hoe dit gedoen kan word. Hier gaan ons ook fokus op die herstruktering van die provinsiale kabinet om ‘n LUR vir Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling en Energie aan te stel. Let wel – dit gaan nie ‘n nuwe pos wees nie. Dit gaan bloot ‘n herverdeling van bestaande bronne wees om seker te maak dat die kollig op die regte plekke skyn.”
“Because far too much money is currently being spent on unnecessary things. Our third priority will be to streamline the public administration for service delivery. We will achieve this by making merit-based appointments – not by deploying cadres without a conscience to use public funds for private gain, but by employing skilled professionals to translate public funds to public benefit.”
“By improving governance, we will make funding available for quality education and proper health care. We often hear the excuse that there is no money – dis ‘n liegstorie. Die geld is daar, maar word gruwelik misbruik. Die soustrein gaan stopgesit word en dienslewering gaan geprioritiseer word.”
“Om mee te begin, sal ons ‘n onmiddellik oudit onderneem van skoolinfrastruktuur om seker te maak dat skole toegerus is om spesialisvakke, wetenskap, wiskunde, en ook buitemuurse aktiwiteite aan te bied.”
“Dieselfde oudit van gesondheidsfasiliteite sal gebruik word om ‘n onmiddelike aksieplan saam te stel waarmee ons instandhouding van klinieke en hospitale kan verbeter. Daar is geen rede waarom ‘n hospitaal in die 21ste eeu moet sukkel sonder lugversorging of warm water nie. Daar is trouens baie dinge wat skeefloop in Noord-Kaapse gesondheidsfasiliteite – ek sal daarom ‘n direkte lyn oopstel sodat elke dokter, verpleër, mediese spesialis of pasiënt in die provinsie hul klagtes oor gesondheidsorg direk aan die premierskantoor kan rapporteer. Ek wil weet wanneer iets skeefloop, sodat ek kan help om dit op te los en sodat ons mense se regte werklik beskerm word.”
“We will also provide the necessary support to municipalities that struggle to provide basic services to residents. We don’t just need the right to water on paper; we need water in our taps!”
“As provincial government, we will also take the necessary steps to rescue the Northern Cape from crime and criminality. Eradicating crime requires a whole-of-society approach – we’ve seen it succeed in areas where we govern.”
“Ons sal daarom seker maak dat gemeenskapsforums, buurtwagte en plaaspatrollies in stedelike sowel as landelike gebiede met noodsaaklike toerusting voorsien word. Ons sal mekaar se hande versterk in die oorlog teen misdaad. Want vir misdaad en misdadige neigings is daar geen plek in ons pragtige provinsie nie!”
“We will also continue to call for the devolution of specific policing powers to provinces that have proven themselves capable of good governance.”
“Our final priority will be to deliver economic justice. When it comes to land reform, we want to prioritise successful land redistribution and land management models with the potential to establish successful commercial agriculture, improve livelihoods for the rural poor, and enhance food security.”
“The increased cost of living makes daily life nearly unaffordable for ordinary people. Our priority is to invest in the creation of sustainable jobs that offer every family the hope and the dignity of proper employment. But while we focus on getting the economy back to work, we also need to provide a social safety net for the vulnerable among us.”
“Ons kan mos nie ons rug draai op mense wat swaarkry nie. Ons gaan nie jou SASSA-geld afvat nie. Maar ons sal ons daarvoor beywer om beter dekking te bewillig.”
“Want dit is wat ware leierskap beteken – om te sorg vir diegene wat nie vir hulself kan sorg nie. Ons sal ook die skoolvoedingskema uitbrei sodat elke kwalifiserende leerling twee maaltye per skooldag kry en die las op families sodoende verlig.”
“These promises are possible.”
“It can be done.”
“With your vote, we will get it done!”

*PERSVERKLARING
Lees ook: DA eis ‘watergeregtigheid’ vir Kimberley





