Lees ook: Nuwe Guinness-wêreldrekordhouer swem 200 keer van Robbeneiland na Blouberg
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir erge winde uitgereik vir die wes- en suidkus van die Noord-Kaap en Wes-Kaap.
Dit is waarskynlik dat die wind hoë golwe van 4 m tot 5 m tussen Alexanderbaai en Plettenbergbaai kan veroorsaak.
Die waarskuwing is effektief tot Woensdag wanneer die winde na verwagting sal begin bedaar.
Bronne: IOL, Facebook
Lees ook: Nuwe Guinness-wêreldrekordhouer swem 200 keer van Robbeneiland na Blouberg