Lees ook: Vissermanne red 38 honde uit meer
WES-KAAP. – Die nuwe Guiness-wêreldrekordhouer in oopwaterswem, Howard Warrington (59), het gister 200 keer van Robbereiland na Blouberg geswem om die rekord agter sy naam te kan skryf en geld vir diere in te samel.
Hy het die rekord met 2 uur en 36 minute gebreek in net sy Speedo in water met ‘n temperatuur van 13.2°C. Howard het ook meer as R160 000 ingesamel om die Cape of Good Hope DBV-dierehospitaal te ondersteun.
Bronne: Cape SPCA, IOL





