Lees ook: Alec Baldwin het met vuurwapen ‘gespeel’ volgens aanklaers
SANTE FE, NEW MEXICO. – Halyna Hutchins se gesin eis ‘n verskoning by Alec Baldwin na die manslagsaak teen hom teruggetrek is.
Die prokureur vir Hutchins se gesin het gesê die 30 Rock-akteur moet die “menslikheid hê om te sê ‘ek is jammer’”.
Volgens Hutchins se wewenaar gaan hy Baldwin vir haar dood dagvaar. Sy prokureur het aan Deadline gesê hulle respekteer die hof se besluit, maar gaan steeds seker maak Baldwin word aanspreeklik gehou vir haar dood.
Bronne: WHO Magazine, Sky News, Deadline, The Mirror
Lees ook: Alec Baldwin het met vuurwapen ‘gespeel’ volgens aanklaers





