Kaapse strate gesluit vir môre se parlementsopening

Lees ook :

Strate vandag gesluit in Kaapstad vir parlement se opening
Strate vandag gesluit in Kaapstad vir parlement se opening fotokrediet: Canva

Lees ook: Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ volgens prokureur deur polisie gemartel om skuld te erken

KAAPSTAD. – Verskeie strate in Kaapstad sal vandag gesluit word vir die opening van die parlement.

Ramaphosa sal môre die parlement in die stadsaal in die middestad open.

Verskeie strate sal gesluit wees met sommige wat tot 26 Julie gesluit sal bly.

Bronne: IOL, Cape Town ETC, City of Cape Town

Lees ook: Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ volgens prokureur deur polisie gemartel om skuld te erken

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief