15 voormalige Sibanye Stillwater-myners tot 10 jaar tronkstraf elk gevonnis

Lees ook :

15 voormalige Sibanye Stillwater-myners tot 10 jaar tronkstraf elk gevonnis
15 voormalige Sibanye Stillwater-myners tot 10 jaar tronkstraf elk gevonnis fotokrediet: Canva

Lees ook: Thabo Bester eise deur regter afgekeur

GAUTENG. – 15 voormalige werkers van die Sibanye Stillwater-myn is tot 10 jaar tronkstraf elk gevonnis.

Die werkers is skuldig bevind op aanklagtes van diefstal, besit en die vervoer van onverwerkte edelmetale.

Hulle is in 2014 in hegtenis geneem na die werkers op kamera gevang is waar hulle die metale steel.

Bronne: SAPD

Lees ook: Thabo Bester eise deur regter afgekeur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief