Vlak 2- en vlak 4- weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Vlak 2 en vlak 4 weerwaarskuwings uitgereik vir vandag
Vlak 2 en vlak 4 weerwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Betogings in Indië ná moord en verkragting van dokter neem toe

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir sterk deinings uitgereik vir Kaap Agulhas, Kaappunt, Hermanus, Saldanhabaai en Tafelbaai.

’n Geel vlak 4-waarskuwing vir sterk deinings is vir Durban, Port Shepstone en Richardsbaai uitgereik.

Bronne: Saws

Lees ook: Betogings in Indië ná moord en verkragting van dokter neem toe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief