Mense in VK met bloed besmet sal einde van jaar vergoed word

Lees ook :

Mense met besmette bloed sal teen die einde van die jaar skadevergoeding ontvang
Mense met besmette bloed sal teen die einde van die jaar skadevergoeding ontvang fotokrediet; Canva

Lees ook: Meer as 26 000 mense het hepatitis C na bloedoortappings gekry

VK. – Mense wat bloed besmet met HIV en hepatitis C tussen 1970 en 1991 ontvang het en wat nog lewe, sal teen die einde van die jaar skadevergoeding ontvang.

Meer as 30 000 mense, van wie ongeveer 3 000 al dood is, het in 1970 en 1991 besmette bloed ontvang.

Die hoeveelheid geld wat hulle mense sal ontvang, hang af van die skade wat veroorsaak is, die sosiale impak gely, finansiële verlies, impak op lewens en sorgkostes.

Bronne: BBC, London Evening Standard, AOL

Lees ook: Meer as 26 000 mense het hepatitis C na bloedoortappings gekry

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief