Eerste geval van a-pokke in Filippyne aangemeld

Lees ook :

Eerste geval van a-pokke in Filippyne aangemeld
Eerste geval van a-pokke in Filippyne aangemeld fotokrediet: Canva

Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke

FILIPPYNE. – Die Filippynse gesondheidsdepartement het gister ’n geval van a-pokke aangemeld.

Dit is onbekend of die persoon die nuwer gevaarliker klade 1b-variant onder lede het.

Een geval van a-pokke is in Swede en een in Pakistan aangemeld na die WGO dit ’n globale gesondheidsnoodgeval verklaar het.

Die persoon in die Filippyne is ’n man wat nie onlangs buite die landsgrense gereis het nie.

Bronne: New York Times, The Straits Times, Rappler

Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief