Olimpiese fietsryer oorlede na sy glo verstik

Lees ook :

Olimpiese fietsryer oorlede na sy glo verstik het aan kos
Olimpiese fietsryer oorlede na sy glo verstik het aan kos fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke

LAS VEGAS, VSA. – Die Olimpiese fietsryer Daniela Larreal Chirinos (50) se liggaam is Vrydag in haar woonstel gevind byna ‘n week na sy oorlede is. Sy is op 12 Augustus as vermis aangemeld deur haar kollegas toe sy nie opgedaag het vir werk nie.

Die polisie het eers vier dae later haar liggaam gekry toe hulle by haar huis ingebreek het om te kyk of sy nog lewe. ‘n Nadoodse ondersoek het bevind sy het kos in haar lugpyp gehad en is waarskynlik dood aan verstikking.

Chirinos het vyf keer tussen 1992 en 2012 aan die Olimpiese Spele deelgeneem. Sy het ook verskeie medaljes by internasionale kompetisies tydens haar loopbaan gewen.

Bronne: The Independent, Metro, Hindustan Times

Lees ook: Ramaphosa vra vir pandemie-ooreenkoms oor a-pokke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief