Uitbraak van a-pokke in Afrika kan in 6 maande gestop word sê WGO-hoof

Lees ook :

A-pokke uitbraak in Afrika kan in ses maande gestop word sê WGO hoof
A-pokke uitbraak in Afrika kan in ses maande gestop word sê WGO hoof fotokrediet: Canva

Lees ook: Pakistan se gevalle van a-pokke styg

Die hoof van die WGO het gesê die a-pokke-uitbraak in Afrika kan in ses maande gestop word. Hy het ook gesê die WGO se eerste aflewering van entstowwe sal oor die volgende paar dae in die Kongo aankom.

WGO-hoof Tedros Adhanom Ghebreyesus het gesê met die regerings se leierskappe en samewerking tussen vennote glo hy die uitbraak van a-pokke kan in die volgende ses maande gestop word.

Meer as 18 000 gevalle van a-pokke is in die Kongo aangemeld en 629 mense is reeds dood. A-pokke het oor die wêreld versprei met gevalle van die nuwe variant aangemeld in Burundi, Rwanda, Kenia, Uganda, Swede en Thailand.

Bronne: New Zimbabwe, Outlook, The Independent

Lees ook: Pakistan se gevalle van a-pokke styg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief