Pakistan se gevalle van a-pokke styg

Lees ook :

Pakistan se gevalle van a-pokke styg
Pakistan se gevalle van a-pokke styg fotokrediet: Canva

Lees ook: Entstof vir a-pokke in Afrika afgelewer

PAKISTAN. – Nog ’n geval van a-pokke is in Peshawar, Pakistan, aangemeld. Die aantal aangemelde gevalle in die land staan nou op vyf.

Vier gevalle is in Pakistan aangemeld sedert die WGO a-pokke as ’n globale noodtoestand afgekondig het. Die nuutste geval is ’n man (47) wat van die Arabiese Golf-streek teruggekeer het.

Bronne: The Times of India, The Economic Times, The News International

Lees ook: Entstof vir a-pokke in Afrika afgelewer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief