Lees ook: Saws waarsku oor erge reën
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir die grootste deel van die land voorspel. ’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge reën en moontlike oorstromings is vir Gauteng, KZN en Mpumalanga uitgereik.
Mense word herinner om die weer vir veranderinge in hulle omgewing dop te hou.
Bronne: Saws
Lees ook: Saws waarsku oor erge reën





