Brekende Nuus
Afrikaans

Saws waarsku oor erge reën

Saws waarsku oor erge reën

fotokrediet: Skermgreep
Saws waarsku oor erge reën fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het geel vlak 4- en oranje vlak 5-waarskuwings vir erge reën vir KwaZulu-Natal uitgereik. ‘n Geel vlak 4-waarskuwing vir hewige reën geld ook vir Gauteng en Mpumalanga.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor reën in die oostelike provinsies van SA tot Oukersdag.

Mense is gevra om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag