Lees ook: Brandstofprys styg op 1 Januarie
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds wys dat petrol en diesel moontlik in Februarie meer gaan kos.
Die prys van 93-oktaan petrol sal moontlik styg met 81 sent per liter, terwyl die prys van 95-oktaan petrol met 75 sent per liter kan toeneem.
Diesel 0.05% se prys sal moontlik styg met 90 sent per liter; 0.005% diesel met 88 sent per liter.
Paraffien kan 73 sent per liter meer kos.
Die amptelike prys sal aan die einde van die maand aangekondig word.
Bronne: IOL, BusinessTech, Daily Investor
Lees ook: Brandstofprys styg op 1 Januarie




