KZN oor reën gewaarsku

Lees ook :

Waarskuwing oor reën uitgereik vir KZN

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën en moontlike oorstromings vir KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik. Mense word herinner om lopende water en laagliggende brûe te vermy.

Lees ook: Ozzy Osbourne oorlede

Die waarskuwing is geldig vir Mbazwana, Riverview, Richardsbaai, Eshowe en Stanger. Reën is ook vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap en Mpumalanga voorspel.

Die publiek word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Ozzy Osbourne oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief