Ozzy Osbourne oorlede

Lees ook :

fotokrediet: X

Die heavy metal-sanger Ozzy Osbourne is in die ouderdom van 76 dood. Die legendariese sanger het op 15 die skool verlaat en verskeie werke gehad voor hy die groep Black Sabbath saam met ‘n vriend tot stand gebring het.

Lees ook: WGO veroordeel Israeliese aanvalle op WGO-werkers en vernietiging van pakhuis

Die Osbourne-familie het aangekondig hy is vanoggend oorlede. Hulle het vir privaatheid in hulle tyd van rou gevra.

Bronne: BBC, Evening Standard, ABC

Lees ook: WGO veroordeel Israeliese aanvalle op WGO-werkers en vernietiging van pakhuis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief